Blade Runner

Blade Runner
Regisseur Ridley Scott
Vervaardiger Michael Deeley
Draaiboek Draaiboek:
Hampton Fancher
David Peoples
Roman: Philip K. Dick
Met Harrison Ford
Rutger Hauer
Sean Young
Edward James Olmos
Musiek deur Vangelis
Kinematografie Jordan Cronenweth
Redigeerder Terry Rawlings
Marsha Nakashima
Verspreider Warner Bros.
Uitgereik 25 Junie 1982
Speeltyd 117 min
Land Verenigde State
Taal Engels
Begroting VS$ 28 miljoen
Bruto wins VS$ 33,8 miljoen
Opgevolg deur Blade Runner 2049
IMDb-profiel
Die Bradbury Building in die middestad van Los Angeles was een van die coulisses vir Blade Runner. Hier is een van die filmkarakters, die genetiese wetenskaplike J. F. Sebastian, se woonstel geleë
'n Deel van Los Angeles se Union Station is omgeskep tot 'n polisiekantoor
Frank Lloyd Wright se ikoniese Ennis House in Los Angeles se Los Feliz-buurt is die hoofkarakter Deckard se woning

Blade Runner is 'n Amerikaanse tech noir-wetenskapsfiksie-rolprent onder regie van Ridley Scott wat in 1982 vrygestel is en waarin Harrison Ford, Rutger Hauer, Sean Young en Edward James Olmos die hoofrolle vertolk het.[1] Die draaiboek, wat deur Hampton Fancher en David Peoples geskryf is, baseer op Philip K. Dick se roman Do Androids Dream of Electric Sheep? van 1968, maar is vir die silwerdoek aangepas. Die musiekklankbaan is deur die Griekse elektronikamusikant en -komponis Vangelis gekomponeer.

  1. The Guardian, 14 Maart 2015: Tears in rain? Why Blade Runner is timeless. Besoek op 16 Mei 2017

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search